Joe skryf ons n opsoming
PMPhilasande Masinga
2 answers from our tutors
Boek gerus 'n klas met my en ek leer jou. Elke feit het sy eie paragraaf, maar hou dit kort met net die belangrike inligting.
Elke paragraaf het ń feit en inligting oor daardie feit. So terwyl jy jou teks lees, onderstreep die feite wat jy sien. As jy Klaar is herskryf die onderstreepte sinne in jou eie woorde.